Uploaded By
VIEW PROFILE
244 Followers
Song written for my brother who has a tattoo on his arms saying "Fortune favors the Brave" also inspired by th3e Alchemist by Paulo Coelho.
Fortuin is ten gunste van die dapper bra
Nie die poser of die china wat hom soos 'n god gedra
Wees net bietjie wild maak 'n lawaai en se jou se
Moenie huiwer roer jou gat en vat wat jy wil he
Dit is 'n harde pad
Met bulte, berge, niks en hier en daar 'n gat
Jou voete gaan vol blase word en jou vingers vuil
En as jy so bevooregt is gaan jy dikwels huil
Daar is 'n skatkis gebere net vir jou, die vraag is net hoe diep jy vir dit sal grou......
to be continued .......
- Release Date:February 13, 2022
- Album:Fortuin - Die droom binne die droom binne die droom..... (Fortune - The dr
- Producer:Vilja Harding
- Genre:Rock






0 comments