Uploaded By
VIEW PROFILE
4 Followers
Team Saba – Trap & Pass
#INTRO
(Vibe 101 Music)
Football al op jou bruin
Heeltyd jy man
Vibe 101
Voel vir ons man
Stigo Vibez
Jire Jy, 101
1,2,3,4
Almal wil by my score
Hulle kan nie, hulle kan nie
My naam is Takalani
Don’t park the car there
Ons speel sokker daar
Soe heeltyd jy
Voel hom
Voel hom
Voel hom
Voel hom
(Vibe 101 Music)
Voel hom
Voel hom
Voel hom
Voel hom
Stigo op die beat man
Hie kom hy
(uhm, Stigo)
#VERSE
Pale toe,
Pass die bol
Rondom joh
Score nou joh
Op die beat
Ons defeat
Heeltyd soe
Jy word dan geproe
Pass die ball
Ons pass mos hie bo
In die top corner,
Dit is bo
Die keeper keer
Hys te laat
Voel hom jy
Ons word dan gekry
Heeltyd soe,
Die vibe is daa bo
Heeltyd soe,
Die vibe is daa bo
#CHORUS
Trap en pass, pass, pass score die goal
Dre kry die bol en kap
- Release Date:December 26, 2023
- Producer:StigoVibe
- Genre:


