Marcel van Heerden lees JM Gilfillan se verhaal “Roomys” voor. Die verhaal het oorspronklik in Die vrank smaak van frambose, in 1993 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.
- Producer:Sonneblom Ateljees,Anrich Herbst Ateljees
- Release Date:March 26, 2024


