Dit is ’n jaar sedert Rusland Oekraïne ingeval het.
• Hoe gaan dit met die ekonomie?
• Wat is die gemoedstoestand van die burgers?
• Hoe hanteer hulle die Russiese propaganda?
• Dan, wanneer Poetin verslaan is, hoe gaan Oekraïne as ’n verenigde land uit die as opstaan?
- Release Date:February 24, 2023


