|
|
Upload
Cape Malay-uitdrukkings: maningal by Tasneem Daniels
Cape Malay-uitdrukkings: maningal by Tasneem Daniels

Tasneem DanielsCape Malay-uitdrukkings: maningal

Tasneem DanielsCape Malay-uitdrukkings: maningal

0:00
0.00% played
0:00

Uploaded By

VIEW PROFILE
Avatar

35 Followers

Cape Malay Afrikaans is ’n mengelmoes van creativity, comedy, liefde, history en spirituality. Om Malay Afrikaans te ve’staan issie eintlik ’n kop-dingie. It’s a very here and now thing, en as djy wil reg jawaab moet djy vining inval! Soe as djy virrie ee’ste kee ’n boeta of ’n tietie of ’n galatie of ’n punkie oppie Cape Flats raak sien, hie is ’n list of guidelines wat djy kan faam maak om saam’t hulle te praat.
  • Release Date:August 12, 2021
  • Producer:Tasneem Daniels
  • Genre:Podcast
83Total plays