Uploaded By
VIEW PROFILE
35 Followers
Skryf jonger mense nog Arabiese Afrikaans? In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede met Tasneem Chilwan, die tweede naaswenner van die ATM se Arabiese Afrikaans-kompetisie (2020).
Radio 786, in samewerking met LitNet en die Afrikaanse Taalraad (ATR), bied maandeliks die Barakat-program aan.
In Erfenismaand het Fatima Allie (ATR) met Hein Willemse (Universiteit van Pretoria), Michael Jonas (ATR-lid en direkteur van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM)) en Mogamat Kamedien (kultuurerfenisaktivis en die stigter van die Facebook-groep Arabiese-Afrikaans) gesels.
LW: Hierdie program is in September, Erfenismaand, uitgesaai.
- Release Date:October 11, 2021
- Producer:Radio 786, Afrikaanse Taalraad, LitNet
- Genre:Podcast


