Ek sit en luister ma vir Tunchi
Terwyl ek nou die MOON SIEN
ek sal jou wys ek sal nie LOSE NIE
ek spent n 1000 op my UZZI
but nowadays soek ek ook GUCCI
ek het power binne my, ek is soos BRUCE LEE
ek maak chaos op n stage when you BOOK ME
en soos...
- Producer:Xavier Production
- Release Date:July 20, 2020
- Album:9 2 5 ( mixtape)


