n Enkel speler gevat vanaf die projek GERAAMTES wat later in die jaar vrygestel gaan word. Hoop julle geniet dit. Die is iets om na te luister, om jou gedagte vir 3 min te steel, weg van alles wat op die oomblik rondom ons gebeur. Sterkte met alles, pas vir...
- Producer:Heinrich Blom,NH Mill
- Release Date:March 20, 2020
- Album:Single




