In hierdie beproewende tye nodig ons as mens leiding
en n leier om mee te kan recognize.Hierdie enkelsnit genaamd
"Christus" is n liedjie van so aard.Musiek deesdae is so hype
baseerd dat ons as kunstenaars vergeet ons het
n boodskap om te sprei asook die goeie nuus dat ons gered is
en dat ons...
- Producer:Nino DirtyFresh
- Release Date:July 7, 2020
- Album:Single




