Ons almal was al in daardie stadium waar jy voel dat jy genoeg gehad het van daai oomblik se hartseer wat jy ondervind. 🥱🥱
Hierdie nuwe enkelsnit van Aidam-John & Lil' Willy beskryf perfek hoe om die proses na ware gelukkigheid te betree, en dit is deur ontslae te raak van...
- Release Date:February 29, 2020
- Album:Stay Viral: Afrikaanse Enkelsnit 2020





