Ons almal was al in situasies waar ons voel dat die probleem wat voor ons is te groot is m opgelos, ons as Aidam-John & Lil' Willy wil julle bemoedig met hierdie enkelsnit deur te se dat hierdie probleme jou sterker maak as persoon 😪❤
- Producer:Dj Waan
- Release Date:March 26, 2020
- Album:Stay Viral Verewig





