Aidam-John & Lil' Willy Bossiekop (CDQ)

  • Album: RNB in Afrikaans
0:003:30

'n Boodskap aan alle vroue 😭❤ Jy word seer gemaak Jy dra swaar laste Jy bring nuwe lewe na voort Jy moet altyd my bas red Jy is meer as genoeg Jy is die definisie van perfeksie Jy het lank genoeg terug gestaan Dit is jou kans om ons te lei Vrou jy is die toekoms ! Die is 'n huldeblyk aan alle sterk vroue daar buite vanaf Aidam-John & Lil' Willy ❤🥺

  • Album: RNB in Afrikaans
  • Release Date: September 11, 2020

3 Comments